Hoofstuk |
Beskrywing
|
1 |
Vanaf die Germane tot by die eerste voorvader in die Kaap in 1666. |
2 |
Geskiedkundige oorsig oor die vier voorvaders Pretorius, Kruger, Riekert
en Holtzhausen en hulle nasate se geskiedenis in Suid-Afrika tot 1875. |
3 |
Pretorius: Vroegste geskiedenis tot voor die Anglo-Boereoorlog. |
4 |
Kruger: Vroegste geskiedenis tot by die lewe van my grootouers, Diederik en Aletta Kruger. |
5 |
Holtzhausen: Vroegste geskiedenis, die Grosvenor skipbreuk, Jan Andries
Holtzhausen se ekspedisies en die res van die familie se verhaal tot
voor die Dorslandtrek. |
6 |
Die Dorslandtrek: Geskiedenis van Rudolf Holtzhausen en sy seun, Johannes Andries Holtzhausen. |
7 |
Angola en Humpata en die soeke na 'n nuwe land. |
8 |
Riekert: Vroegste geskiedenis tot by die Anglo-Boereoorlog. |
9 |
Die Anglo-Boereoorlog en my familie se betrokkenheid daarby. |
10 |
Die verhaal van my grootouers, Elsje Holtzhausen en Geppart Riekert, uittreksels
uit haar dagboek en hulle lewe in Angola en Suidwes-Afrika. |
11 |
Die verhaal van my ouers, Cornelis Johannes Pretorius en Elsje Johanna Marthina Riekert,
vanaf die tydperk na die Anglo-Boereoorlog tot aan die einde van hulle lewe. |
12 |
Geskiedkundige oorsig oor die 20ste eeu en 'n toekomsperspektief. |